Gedigte uit Europese tale in Afrikaans

Hier kan mens gedigte lees wat uit verskeie tale vertaal is deur De Waal Venter.

Die opgawe aan die bokant van die bladsy wys die tale. Klik op ‘n taal om die vertaalde gedigte in daardie afdeling te lees.

Omdat daar so baie gedigte van Pablo Neruda is, word daardie gedigte in groepe van tien geplaas onder “Neruda Een”, Neruda Twee” ens.

Lesers is welkom om kommentaar te lewer. Daar is ‘n komemntaarhokkie aan die onderkant van elke bladsy.

 

dwv-03

De Waal Venter

 

 

Advertisements
Posted in Uncategorized | Leave a comment